Yūsuf يوسف Josef | ||
Islamitiese profeet | ||
'Yusuf en Zulaikha (Josef word deur Potifar se vrou gejaag), deur Behzād, 1488. | ||
Ander name | יהוה להוסיף, Lhosif | |
Gebore | 16de eeu v.C.[1] | |
Familie | ||
Vader | Jakob | |
Moeder | Ragel | |
Gade | Asenat | |
Kinders | Efraim, Manasse |
Yūsuf (volle naam Yūsuf ibn Yaʿqūb ibn Isḥāq ibn Ibrāhīm; Arabies: يوسف), ook bekend as Josef, is ’n profeet in die Islam en word in die Koran genoem.[2] Sy vader was Jakob en hy was die enigste van Jakob se seuns wat met die gawe van profesie geseën was.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search